Uitstappie na die Planetarium in Kaapstad

Die NHSV, in samewerking met die FYNPROEWERS (Seniors) het op 10 Februarie die nuwe jaar afgeskop met ‘n uitstappie na die Planetarium in Kaapstad.  Die twintig plus lede wat die uitstappie meegemaak het, het dit baie insiggewend en interessant gevind.  Almal was dit eensgesind dat die besoek die moeite wêrd was.

Kliek op foto om te vergroot