Thinus en Ellen in die Kruger Wildtuin

Thinus en Ellen se Wildtuin vakansie

 Thinus en Ellen het hul vakansie in die Kruger Wildtuin saam met Thinus se suster en swaer deurgebring. Dit was ‘n baie aangename en avontuurvolle paar dae en hulle het baie wild te siene gekry. Thinus en Ellen het die volgende fotos met ons gedeel.

Kliek op die fotos vir meer inligting