Strand Lief en Leed 2018

In die NHK gemeente Strand, wil ons graag deel in elke lidmaat se vreugde tydens die belydenis van geloof, geboortes, doop, troues en verjaarsdae.

U kan weekliks deel in die lief en leed in –  Diensblad .


Kliek op ‘n foto vir meer inligting

Baie Geluk en welkom aan Gerda Botha wat verkies en aangeneem is as Diaken in wyk 9 op 25 Februarie.

Baie Geluk en welkom aan Gerda Botha wat verkies en aangeneem is as Diaken in wyk 9 op 25 Februarie.

Baie geluk aan Lidia Opperman wat bevestig is as Diaken vir wyk 1.

Baie geluk en seën aan die ouers van Franszitsa Demartis met die doop van hul baba.



.


.