Dorren en Riekie by Postberg blommekyk

Dorren en Riekie by Potsberg

Dorren en Riekie het gaan blomme kyk by Potsberg in die Weskus Nasionale Park, en het ‘n paar fotos gestuur om die pragtige blomme se oorweldigende betowering met ons te deel. Soos op die fotos gesien kan word betower die blommeprag een en elk en is dit met baie genot dat elkeen deel wil wees van hierdie jaarlikse skouspel.

Kliek op die fotos vir meer inligting