Wyntoer uitstappie

Jan, Anne, Barrie en Piet het besluit dis tyd om weer op ‘n wyntoer te gaan, en soos dit met goeie vriende gaan was die dag vol geselligheid, grappies en natuurlik ‘n ete en koffie na die wyntoer.

Kliek op ‘n foto vir meer inligting