Weskus uitstappie

Weskus O Weskus waar het jy begin,
mense besing jou sand, see, blomme
en die mooi wat jy bring.

Neels en Nellie het ‘n paar vriende saam genooi vir ‘n week vakansie op klub Mykonos, die fotos vertel hulle verhaal van ‘n week van ontspanning, eet, avontuur, reis en ontdekkings.

Kliek op ‘n foto vir meer inligting