Verrassings ontbyt vir Irma

Verrassing vir Irma

Irma se verjaardag-geleentheid op Avontuur landgoed was toe regtig ‘n verrassing vir haar – kerkmense kan nogal ‘n geheim hou. Het lekker ontbyt geniet en die mooi omgewing en atmosfeer waardeer.  Irma het nog nie gegradueer na pensioenaris status nie, maar ons hoop die nuwe jaar sal vol geluk, voorspoed en goeie gesondheid wees.

Irma1

Irma stralend by haar verrassings ontbyt by Avontuur

Irma2

Irma en Coen baie gelukkig saam by Avontuur