Pretdraf

Op die 6de April 2012 het Cas en Karin deelgeneem aan ‘n 5 Km Pretdraf, maar besluit om dit aan te durf as ‘n 5 Km Pretstap. Hulle het goed gevaar en boonop betyds klaar gemaak en elk ‘n medalje ontvang. Baie geluk aan Cas en Karin.

Kliek op ‘n foto vir meer inligting