Nellie se verjaarsdag

Neels het vir Nellie op die naweek voor haar verjaarsdag bederf met ‘n geselligheid waarheen hulle ‘n paar vriende oorgenooi het om die geleentheid met hulle te deel. Neels het al die kombuiswerk self gedoen en die dames het gesorg vir die slaaie. Baie geluk aan Nellie, mag jou verjaarsdag en die jaar wat voorlê gevul wees met alles waarvoor jy lief is.

Kliek op ‘n foto vir meer inligting