Fondue saam met vriende

Karin, Cas en Barrie het ‘n fondue gereël om saam met vriende afskeid te neem van 2011, en om die bande van vriendskap te versterk, en ook herinneringe te bou waaroor daar volgende jaar nog gesels sal word.

Kliek op ‘n foto vir meer inligting