Cas en Karin verjaar

Cas en Karin se verjaarsdae is 9 dae uitmekaar. Elke jaar gee hulle ‘n verjaarsdag ete op die Vrydag tussen hulle verjaarsdae. Die was dan ook verlede Vrydag Die 3de Aug. Hulle het ‘n paar fotos en oomblikke met ons gedeel om die mooi dag in hulle lewens te onthou.

Kliek op ‘n foto vir meer inligting