At verjaar 2015

At Groenewald vier sy 70 ste verjaarsdag!

At en Petro Groenewald  het At se 70 ste Verjaarsdag by sy skoonseun Deon gevier met ‘n paar vriende. Dit was ‘n pragtige en aangename dag saam met sy familie, vriende, kinders en kleinkinders, en At het ook gewys dat hy kan braai. Baie geluk aan At en mag daar nog baie sulke mooi dae in die toekoms wees, saam met almal wat hy liefhet.

 

Kliek op die fotos on te vergroot.