Huweliks bevestiging van ds Gerrit-Daan en Lisca

Ds Gerrit-Daan en Lisca is in die eg verbind in die
Nederduitch Hervormde Kerk van Afrika – Strand Gemeente

26 Mei 2019

Wat ‘n heuglike dag in die lewens van ons eie ds Gerrit-Daan en Lisca. Hulle het ons as gemeente die geleentheid gegun om die groot dag met hulle te deel. Dit was ‘n belewenis om dit gade te slaan, soos die fotos vertel.

Ons wil die egpaar baie voorspoed en seën toebid vir die toekoms saam.

Kliek op enige foto om dit in groter formaat te sien.
Fotos kan 2x vergroot word.

Nog meer fotos van die heuglike geleentheid!

Kliek op enige foto om dit in groter formaat te sien.
Fotos kan 2x vergroot word.

 

Video’s
Kliek op die foto om die video te sien

Video

Gee mekaar die regterhand

Slotgesang en Seën

By die onthaal

 

Gelukwense: Stuur u gelukwense direk aan die paartjie hier.