Uitstappie

Die Sondagskool van die Nederduitsch Hervomde Kerk – Gemeente Strand, het gaan ontspan op die Strand langs die see en heerlik speletjies gespeel totdat almal se energie uitgeput was. Die fotos vertel die storie van ‘n baie aangename en opwindende tyd saam op die strand, onder die wakende oë van Ds. Jan Claassen en die kategete.

 

Kliek op ‘n foto vir meer inligting