Sondagskool

Die NHK Strand is baie trots op ons kategese wat so mooi Sondagskool bygewoon het die eerste kwartaal. Elkeen het ‘n geskenkbewys ontvang waarmee hulle by die Strand Spur ‘n kindermaaltyd kan gaan geniet.
Nog eens geluk, hou so aan!

Baie geluk aan die kategete wat elk 'n geskenkbewys ontvang het vir getroue Sondagskool bywoning.

Baie geluk aan die kategete wat elk ‘n geskenkbewys ontvang het vir getroue Sondagskool bywoning.