Juweel Kompetisie

Die Juweel kompetisie was aangebied ten bate van die boufonds en ‘n koopbewys van R10,000 was geborg deur Anton Hatingh Juweliers. Die gelukkige wenner was mev. Huysamen van Hermanus. Ons sê graag baie geluk aan mev. Huysamen met die prys wat sy gewen het.

Baie dankie aan Anton Hattingh Juweliers. Besoek hulle gerus by: http://antonhattingh.co.za/