Yoti die Griekse Boertjie

Yoti1

Yoti die Griekse Boertjie (gebore Panayoti Loizos) is ‘n Suid-Afrikaanse sanger wat al vertonings in Afrikaans, Engels en Grieks aangebied het.Yoti is in Suid-Afrika gebore, maar sy ouers is van Siprus afkomstig.Sy lied, Die Wit Angelier, wat hy self gekomponeer het, het vir drie weke die nommer een posisie op die Afrikaanse Treffers behou. Hy was ook deur die ATKV vereer vir sy bydrae tot Afrikaanse musiek.


Die groot aand het uiteindelik aangebreek en die Hottentots Holland Hoërskoolsaal was gepak van die gaste wat elk ‘n ete en ‘n aand saam met Yoti kom geniet het.

Uit die fotos is dit is duidelik dat die aand ‘n groot sukses was en dat almal wat daar was dit baie geniet het.

Kliek op ‘n foto vir meer inligting