Strand Lief en Leed 2010 – 2014

In die NHK gemeente Strand, wil ons graag deel in elke lidmaat se vreugde, en ons dink ook aan die lidmate wat die pyn van ‘n siekbed, of hartseer aan die verlies van ‘n geliefde ervaar. Ons dink aan mekaar in tye van Vreugde en van Hartseer. Die weeklikse lief en leed in die gemeente word in die Diensblad gemeld en geboortes, doop, troues en verjaarsdae word hieronder vermeld.

Kliek op ‘n foto vir meer inligting

Klein Dean saam met trotse ouma Karin

Klein Dean saam met trotse ouma Karin

Edrich en Karien met Alexis

Edrich en Karien met Alexis

Michaela se 6e verjaarsdag

Michaela se 6e verjaarsdag

Pa Willem met Ziaan en Vroulief

Kruger aanneming en doop

Roelf Coertze

Herinnering aan Roelf en Tokkie

Leon en Barbara se 50e huweliksherdenking

Leon en Barbara se 50e huweliksherdenking

Jordan Taylor doop

Jordan Taylor doop

Ouderlinge Cas Coertze en Douw Steyn

Ouderlinge Cas Coertze en Douw Steyn

Nicol Claasen

Nicol Claasen

Prof Jan Barkhuizen is benoem vir erepenning

Prof Jan Barkhuizen is benoem vir erepenning

Geoff van der Voort behaal Doktorsgraad

Geoff van der Voort behaal Doktorsgraad

Koekoe Loots 1926 - 2014

Koekoe Loots
1926 – 2014