Blomme ruikers by Nagmaal

Ida Barnard sorg gereeld vir die pragtige blomme by die Nagmaal dienste in Hermanus. Die Nagmaal diens op Hermanus word deur Ds. Jan Claassen waargeneem.

Hermanus1

Ida Barnard by die Blommerangskikking wat sy met elke nagmaal maak. Die rangskikkings pas telkens by die tema van die kerklike jaar. Hier is die kleure groen en wit wat die eskatelogiese tyd simboliseer en pers die advents tyd.