Belangrike datums

Belangrike Datums en afkondigings hierdie week.

Daar sal tydens die inperkings periode geen dienste in die kerk gehou word nie.

Daar sal egter elke week ‘n video diens op Youtube beskikbaar wees.

Volg gerus die skakel hieronder:

Weeklikse Eredienste op Youtube