Diensblad

Daar sal tydens die inperkings periode geen dienste in die kerk gehou word nie.


Goeiemore geliefdes,

Hier is die skakel na more se erediens.

Eseg. 37: 1-14 herinner ons aan die gees wat die liggaam ontbinding spaar.

Erediens: Eerskomende Sondag

 

Liefde,
Ds. GD


Om na die vorige dienste ook te kyk, kliek op die skakel hieronder:

Vorige Video dienste