Coen vier sy verjaarsdag saam met vriende

Coen Pretorius het op 6 September 2014 sy verjaarsdag saam met vriende gevier en saam met sy vroutjie Irma het hulle gesorg vir ‘n baie aangename aand as gasheer en gasvrou en die gaste het tot laat gekuier. Die aangename samesyn en geselskap is duidelik te sien uit die vriendelike gesigte en glimlagte op die fotos. Baie geluk Coen, gesondheid en guns word jou toegewens.

Kliek op die fotos om te vergroot